Proe die puurheid van Geelvet Biltong my Bla!!

Kry joune nou! →

GeWildste produkte my Bla!

View all

C Graad Chilli Bites en Plain Bites

C Graad Chilli Bites en Plain Bites

R 429.00 ZAR

Geelvet Chilli/Chutney Biltong(1KG)

Geelvet Chilli/Chutney Biltong(1KG)

Sale price  R 395.00 ZAR Regular price  R 559.00 ZAR

Geelvet FATTY Bite- 1KG

Geelvet FATTY Bite- 1KG

Sale price  R 449.00 ZAR Regular price  R 599.00 ZAR

Vokkies Signature Droëwors

Vokkies Signature Droëwors

R 429.00 ZAR

BABALAS MIX BLAH

BABALAS MIX BLAH

R 295.00 ZAR

Wilds Droewors

Wilds Droewors

R 329.00 ZAR

Vokkies Biltong Chips

Vokkies Biltong Chips

R 659.00 ZAR

Vokkies Wiele

Vokkies Wiele

R 649.00 ZAR

Proe die Puurheid van Geelvet Biltong!

Smullekker, sappig en vol geur – ons Geelvet Biltong is perfek vir enige geleentheid. Gemaak van die beste snitte en geurig gekruid vir daardie outentieke smaak.

Loer in by een van ons takke, proe die verskil, jou makoeloe wag vir jou!

Dis Vokkies my BLA!

 Luister gou hierdie geheim my bla!
Dik stukke geelvetbiltong aan ’n rak.
Die Vokkies-gees

GEELVET.GROOT GEUR.

By Vokkies gaan dit oor geurige biltong, lekker mense en ’n goeie kuier. Van ’n vinnige happie tot ’n bord om te deel — daar’s altyd ’n rede vir nog ’n stukkie, my bla.

Vir jou lekkerste oomblikke.

’n Happie op die pad, langs die braaivuur of sommer net omdat jy lus is.

Maak plek vir jou gunsteling.

Van biltong tot souse en speserye — loer deur die Vokkies-reeks.

Shop ons biltong Kom kuier by ’n tak
Gee jou kos karakter

’N BIETJIE EKSTRA LEKKER.

Sit iets lekker op die tafel. Ontdek ons souse, speserye en konfyt om jou gunstelinghappies geselskap te hou.

Kom maak ’n draai

JOU VOLGENDE BILTONG-STOP.

Van die Wes-Kaap tot in die Vrystaat — kry jou naaste Vokkies en kom sê hallo. Bel jou tak vir openingstye, voorraad en afhaalnavrae.

Kry jou naaste tak